Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing en Toerisme in Limpopo het onlangs die provinsie se nuwe Drankwet aangekondig. Hierdie wet bevat verskeie bepalings, insluitende die magtiging om gelisensieerde persele waar openbare geweld voorkom, te sluit.

Volgens die woordvoerder van die departement, Zaid Kalla, is die instel van die wet ‘n strategiese poging om geleenthede vir jong entrepreneurs binne die bedryf te bevorder.

Gert Ehlers van Ehlers Law Inc. verduidelik hoe die nuwe wet jou raak:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

× WhatsApp our studio!