By Tyre Rack Industria spesialiseer hulle in ‘n omvattende reeks bande en allooi-wiele, asook 3D-wielsporingdienste. Hulle fokus veral op produkte vir bakkies, sportnutsvoertuie, landbouvoertuie, en passasiersvoertuie, met ‘n sterk klem op bande wat waarde vir geld bied

Theuns Botha het kom vertel wat hulle uniek maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

× WhatsApp our studio!