Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Algemene Jaargvergadering van “WESSA Vriende van Polokwane Natuur Reservaat”

16 April @ 6:00 pm - 9:00 pm

Die Algemene Jaargvergadering van “WESSA Vriende van Polokwane Natuur Reservaat” vind plaas op Dinsdag, 16 April om 18h00 by die Polokwane Gholfklub en almal is welkom.
Verskeie sake word bepsreek maar die fokus val veral op bekommernis oor die voorgestelde ontwikkeling van ‘n Ekopark Landgoed binne die reservaat. Raak betrokke en kom lewer jou insette by die vergadering. Vir navrae kontak Lisa Grosel by 083 380 2322.

Details

Date:
16 April
Time:
6:00 pm - 9:00 pm

Venue

Polokwane Gholfklub
South Africa

Organizer

Lisa Grosel
Phone
083 380 2322
× WhatsApp our studio!