JouRadio het ’n lugtyd kompetisie en promosie vir besighede en winkels wat JouRadio vir die publiek en personeel speel. Ons wil graag van jou hoor, as jy onlangs JouRadio gehoor het by ’n besigheid in Polokwane, of as jy by so ’n besigheid werk
Stuur ’n WhatsApp na die ateljee hier vanaf ons webblad met die besigheid se naam en area.
Besighede wat JouRadio op hulle perseel speel, staan die kans om ’n gratis lugtyd pakket te wen.