Kom kuier by die Afrikaans-inni-Bosveld Kuierfees op 19 Oktober by Hoërskool Pietersburg! Geniet optredes van kunstenaars soos Ons, Barto, Leah en Snotkop. Daar sal stalletjies, talentfees, biertuin en selfs vermaak vir die kinders wees! Hekke open 11 uur. Koop jou kaartjies aanlyn op hulle webwerf of by die hek! Moet dit nie misloop nie
Elmarie Craig, die Fees Organiseerder van PHS, vertel jou alles wat jy nodig het om te weet van die “Afrikaans-Inni-Bosveld” Fees, hierdie Saterdag, die 19de Oktober op PHS se terrein.