Die Pappa Chef Show - Seisoen 2 - Episode 1

August 06, 2020

Ons begin vroue maand met die wonderlike Jaenette Jacobs as Pieter se ateljee gas in #DiePappaChefShow en hulle doen 'n Meksikaanse draai later in #DiePappaChefShow kombuis.