Roland Pietersen

February 17, 2020 - 1055 views

Leer ken vir Roland 

Wat is jou gunsteling ding van Polokwane: Polokwane is baie rustig en die mense is vriendelik.

Is jy meer van 'n oggendpersoon of 'n nag persoon:  Ek is n oggendpersoon.

As jy enige plek in hierdie wêreld kan besoek, waarheen gaan jy en hoekom: Dit sal Brazil wees, dit kom voor as 'n land met baie kultuur en baie om te doen.

Wat was jou kinderjare droom werk: Ek wou altyd 'n Musikant wees.

Waarvoor is jy passievol: My kinders en musiek