Monic Kritzinger

February 17, 2020 - 1122 views

Leer ken vir Monic 

My Gunsteling ding van Polokwane: Tyd oor naweke saam met my gesin deur te bring bv. by die wildtuintjie, of soortgelyk waar mens natuurlik kan braai. 

Enige plek in die Wêreld besoek: Europa, jare terug het ek n paar maande in Portugal spandeer en vinnig in Duitsland. Ek is mal oor tale en kulture. Ek sal ook graag Meksiko toe wil gaan om die Meksikaanse kultuur eerstehands te beleef.

Op watter maniere is ek talentvol: Skryf en kunstig

Oggend of aand persoon: Hang af van die okkasie. Oor die algemeen sou ek sê eerder 'n middag mens

Gunsteling TV Reeks: Gossip Girl