Marthie Herholdt

February 17, 2020 - 1335 views

Wat is jou gunsteling ding van Polokwane: My gunsteling ding van Polokwane is die feit dat ons “best of both” het, ons het ‘n mall waar mens baie kan doen en dan die natuur lewe met die klein wildtuin wat daar naby is
As jy enige plek in hierdie wêreld kan besoek, waarheen gaan jy en hoekom: Griekeland, vir die skoonheid van die plek en hulle kos.

Wat was jou kinderjare droom werk: Om ‘n akteur of ‘n haarkapper te wees.

Waarvoor is jy passievol: Mense en die verskil wat ek in mense se lewens kan maak.

Wat is jou gunsteling sportsoort: Tennis

Wat is jou gunsteling webwerf: Pintrest & Facebook

Wat is jou gunsteling TV-program nou: Binnelanders