Jean Sadie

February 17, 2020 - 1303 views
Leer ken vir Jean 
Wat is jou gunsteling ding van Polokwane: Die Mense
As jy enige plek in hierdie wêreld kan besoek, waarheen gaan jy en hoekom: Switserland - want dis waar ek en my vrou nog altyd wou gaan. “Vir Heidi gaan kuier jy weet"
Wat was jou kinderjare droom werk: Profesionele sportman te wees
Wat is jou gunsteling ding om in jou vrye tyd te leer: Enige iets wat my lewe maklikker sal maak in tegnologie.
Wat is jou gunsteling sportsoort: Golf
Wat is jou gunsteling herinnering met jou beste vriend: Toe ons verdwaal het in Amerika
Wat is jou gunsteling ding om buite te doen: Braai en met die kinders te speel terwyl ons in die tuin werk