
Leer ken vir Hannes
Wat was jou droom werk op skool: My droom werk as kind was om n trein drywer te word die stoom lokomotiewe het tot vandag toe vir my n spesiale betekenis
Wat is jou gunsteling sportsoort: Enige kanaal tussen 201 en 211
Wat is jou gunsteling tyd van die dag: Gunsteling tyd van die dag is om die son te sien opkom in die natuur ver van die stad se lawaai en liggies.
Wat is jou gunsteling herinnering met jou beste vriend: Pretpark want dan kan jy lag en speel soos n kind.
Wat is jou gunsteling ding om buite te doen: Braai
Wat is jou gunsteling webwerf: rugby365.com
Wat is jou gunsteling TV-program nou: Komedie want agter daai lekker lag is soos manna vir my siel.
at is jou gunsteling smaak van roomys: Pepperment met sjokolade