DJ Tazz

February 17, 2020 - 1260 views
Leer ken vir DJ Tazz 
Wat is jou gunsteling ding van Polokwane: JouRadio natuurlik
Is jy meer van 'n oggendpersoon of 'n nag persoon: Verseker n nag persoon
Wat doen jy om die oggend wakker te word: Ek vorseer myself elke oggend uit die bed uit hahaha
Het jy al ooit iets avontuurlustig gedoen soos valskermspring: Valskermspring is jy mal, hoekom sal n man nou uit n perfekte werkended vliegtuig wil uitspring, ek het al gezipline ja en gesurf
Wat is jou gunsteling sportsoort: Rugby (Skole Rugby veral)