Mengelmoes Maandae

Monday, from 17:00 to 19:00
658 views

Die program bied 'n verskeidenheid insetsels wat poog om Maandae bietjie minder blou te maak. Musiek word ook so gekies dat dit iets anders is sodat dit jou genoeg energie vir die week wat voorlê sal gee. Mengelmoes Maandae, jy weet nie wat om te verwag nie

Program DJ(s)

Presenter