Rock uit saam met Arno Carstens

November 04, 2021

Party mense het al gesê dat Mick Jagger die Arno Carstens is van Britanje, al wat ons weet is dat daar niemand soos Arno is nie. Die 'award winning', liedjie skrywer en voorman van die groep 'The Springbok Nude Girls' het kom kuier op die Rock Show.