
Wat doen jy as jy 'n mediese noodgeval het tydens jou vakanie en jy is ver van enige hulp af? Wat behoort alle in jou noodhulp kassie te wees wat jy saamneen? Hoe hanteer jy Amper-Verdrinking of Brandwonde? Rudolph gesels hieroor en oor nog 'n paar ander vrae met Dr. Jan