Tien jaar van Spoegwolf

March 09, 2022

As jy nie Spoegwolf ken nie, kan ek jou amper waarborg dat hulle jou gaan verbaas. Na 10 jaar in die musiek bedryf is hulle een van die mees gevestigste groepe in die Suid Afrikaanse Rock musiek toneel. Spoegwolf is welbekend vir hulle diep folisofiese lirieke en energieke musiek wat jou op 'n tuimeltrein van emosies sal vat. Philip Buys het met Albert van der Merwe gepraat oor die hart van die groep en hoe hulle dit al vol hou vir 10 jaar.