Mengelmoes Maandae - Grant Steynberg

March 31, 2020

Grant Steynberg van Curro Heuwelkruin het in die JouRadio ateljee kom kuier by Ruan de Ridder op Mengelmoes Maandae. Hy het gesels oor al die aktiwiteite wat hy as 'n gr. 12-leerder aanpak asook oor hoe hy balans handhaaf. Daar was ook gesels oor sy doelwitte vir die jaar en sy planne vir 2021.