Hoe lank na blootstelling sal 'n persoon HIV positief wys?

December 09, 2021

Kan jy aansteek as jy dieselfde eetgerei as 'n HIV-positiewe persoon gebruik?
Hoe betroubaar is "oor-die-toonbank" HIV toetse wat jy self doen?
Hoe lank na blootstelling sal 'n persoon HIV positief wys?
Wat van "Alternatiewe" behandeling?

Hierdie is 'n paar van die vrae wat bespreek word in hierdie uitsending van Spreekkamer Radio saam met Rudolph en Dr. Jan.