Hartsmusiek op JouRadio

August 17, 2021

Luister na Jan de Necker se Hartsmusiek en stories. Hoor hoe hy in groot moeilikheid gekom het oor 'n pot "meel en water" wat hy weggegooi het terwyl hy in die Lugmag was. Dan is daar die pannekoek resep wat hy by 'n Staatspresidentsvrou gekry het en die tikmasjien...