Chris du Plessis neem foto's en videos vir Google Street View

April 16, 2021

Chris du Plessis woon al die afgelope 5 jaar in Duitsland vanwaar hy gereeld na Afrika, suid van Uganda, reis om foto's en videos te neem vir gebruik op Google Street View. Rudolph het met hom gesels en jy sal jou hande saamslaan as jy hoor waar Google Street view oral gebruik word. Die mees afgelee plek is nie eers op Planeet Aarde nie!