Biddag vir die stryd teen die Corona virus

June 01, 2020

JouRadio het Sondag 31 Mei 2020, saam met die res van die land vir die stryd teen die Corona virus en die gevolge daarvan gebid. Luister gerus weer hier na Rudolph Pretorius se program met gebede.