Alter Ego op JouRadio

May 05, 2020

Alter Ego is 'n groep wat bestaan uit tweelingbroers, Darren en Justin Oates.

Hulle het tydens inperking 'n liedjie, Vasgevang, vrygestel en met Ruan de Ridder daaroor gesels.