
‘n Geselskap van 28 sanger-danser-akteurs bring al jou gunsteling liedjies van die mees ikoniese musicals van Broadway na Birdstraat ten bate van Tribuo.
Met; Corlea Botha, Germandt Geldenhuys, Timothy Moloi, André Terblanché, Lynelle Kenned, met 23 Curro Create-sangers/-dansers.