The Wedding & Lifestyle Treasure Hunt is ’n speletjie wat op jou foon gespeel word, wat verloofde pare op ‘n reis neem om tyd saam te spandeer, raaisels en uitdagings op te los, en deur ‘n hele troubeplanning-ervaring te reis, en uiteindelik meer oor mekaar te leer en te ontdek wat getroude lewe inhou. Jy staan onder andere die kans om ’n troue by Eden’s Gate in Magoebaskloof te wen. B’s & V’s van toepassing.
Anzel Meintjies het ons meer vertel: