Jou Storie met Marthie

Tuesday, from 17:00 to 19:00

Jou Storie met Marthie gaan oor ons lewensverhale.

Elke persoon het ‘n storie en deur hul storie kan ons ‘n verskil maak. Dit gaan oor mense se ervarings, waardeur hul was en hoe hulle opgestaan het na alles.  Dit is om hoop te bring vir mense wat tans deur dieselfde situasie gaan of net om weer moed en hoop te kry vir more.

 

Program DJ(s)