Jou Storie met Marthie gaan oor ons lewensverhale.
Elke persoon het ‘n storie en deur hul storie kan ons ‘n verskil maak. Dit gaan oor mense se ervarings, waardeur hul was en hoe hulle op...
Die “Rock Show” is grotendeels gefokus rondom musiek en groepe wat rock musiek maak, van die 60’s tot vandag toe. Ons bespreek ook in diepte Rock nuus van rondom die wêreld en ...