"Unseen 2021" finalis Danny Doman

August 05, 2021

Jeugwerker, berader, dans instrukteur, Top 10 finalis vir Mnr Suid-Afrika 2020 en nou 'n Finalis in die "Unseen 2021" kompetisie - dit is Danny Doman. Hy gesels met Rudolph, en dan veral oor die unieke konsep van die "Unseen 2021" kompetisie.