Stefan Badenhorst, 'n passievolle Swartbaars hengelaar

September 08, 2020

Rudolph het met Stefan Badenhorst, 'n passievolle Swartbaars hengelaar gesels op JouRadio. Hy vertel onder andere hoe hy daarmee begin het, by watter damme in Limpopo jy Swartbaars kan vang en praat ook oor die tegnologie wat deesdae met hengel gebruik word.