Onderhoud met Magda Streicher, 'n Diep-Ruimte Verkenner

January 14, 2021

Wat sien jy as jy vanaand uitgaan en opkyk na die sterrehemel? Waar is ons plekkie in die uitspansel? Het jy geweet dat n gewone verkyker vir jou n baie dieper insig kan gee as jy na die sterre kyk? Magda Streicher, 'n Diep-Ruimte Verkenner, vertel jou baie meer.