Heinz Winckler oor sy nuwe enkelsnit,"Our Nation"

October 13, 2020

Heinz Winckler gesels met Rudolph oor sy nuwe enkelsnit,”Our Nation”, wat op Vrydag, 9 Oktober vrygestel is. Hy vertel van die besondere wyse waarop hy die liedjie  “ontvang” het en van die baie uitdagings met die vervaardigging daarvan, veral agv die Covid-19 pandemie. ‘n Koor uit Limpopo het ook ‘n groot aandeel in die produksie. Luister na Heinz se hart en sy passie as ‘n “Uitverkoopte, wedergebore Christen”.