Gesprek oor PEPUDA wetgewing

July 09, 2021
Is die voorgestelde PEPUDA wetgewing die "Wolf in skaapsklere", of is dit sommer net "Die Wolf"? Wat is die verskuilde implikasies daarvan? Is dit ongrondwetlik?
Rudolph gesels met Gert Ehlers, 'n prokureur, hieroor nog ander vrae oor  die PEPUDA wetgewing.