Adopt-a-nurse!

January 21, 2021

Pastoor Danie Oosthuizen vertel hoe jy betrokke kan raak by die Adopt-a-nurse veldtog. 
Neem 'n gesondheidswerker aan in hierdie Covid-tyd om hulle te bedank bystand te bied. Bid vir hulle, bemoedig hulle, en bederf hulle.