Adéle van der Linde oor vreedsame optog.

September 14, 2020

Die gemeenskap van Polokwane het Vrydagmiddag na die Mall of the North opgeruk na die moorde op Hettie en Lizette Deacon bekend gemaak is. Mense wat aan die vreedsame optog deelgeneem het, het bosse blomme voor Ocean Basket neergesit. JouRadio ontbyt het met Adéle van der Linde, organiseerder van die afgelope Vrydag se vreedsame optog, gesels.