Ricus Nel – Ouskool Boerseun

Ons het bietjie met Ricus Nel gesels oor sy jongste album, Ouskool Boerseun. Hy is maar ʼn ‘gewone outjie’, sê die sanger Ricus Nel en is nederig dankbaar vir elke toekenning of handeklap wat hy kry. Hy het onlangs sy jongste album, Ouskool Boerseun, vrygestel. “Dit is die eerste Afrikaanse

Top