Vuurwarm Patrizio Buanne – in Suid-Afrika!

Die internasionale sanger, Patrizio Buanne, wat spog met multi-platinum album verkope, het vanoggend in Suid-Afrika aangekom vir sy tiende besoek aan ons mooi land!   Hy is spesifiek bekend vir sy unieke stem sowel as sy interaktiewe en lewendige vertonings.  Hy het ‘n magdom aanhangers wêreldwyd en spog met ‘n

Top