Jy is hier
Tuis > Trots Afrikaans

Ek Glo – ’n Nuwe musiekvideo vir Len Muller!

Die musiekvideo van Len Muller se gewilde enkelsnit, EK GLO, is pas bekendgestel. Dit neem die kyker op ’n liefdesreis vol deernisvolle oomblikke, wat die hart net soveel sal raak soos die lirieke en sielvolle vertolking van hierdie kitstreffer. Len, wat bekendheid verwerf het vir sy aangrypende lirieke en strelende stem, se

Top