Jy is hier
Tuis > Podcast / Potgooi (Page 2)

Joe Foster gesels oor sy album, Hartklank

Ons het bietjie met Joe Foster gesels oor sy album, Hartklank. Hy het ʼn nuwe liedjie en musiekvideo ook onlangs uitgereik wat meer as 40 000 trefslae gekry het in minder as twee maande. Hy het ook Hartklank uitgebrei as handelsmerk. Luister bietjie!

Simeon Hamman praat musiek

Die talentvolle sanger Simeon Hamman het in Februarie sy jongste enkelsnit Ek los die agterdeur oop uitgereik. Die liedjie vertel hoe verhoudings soms nie uitwerk nie, maar dat daar jy altyd weer die lewe in die oë kan kyk en waardeer. Esté Meyer Jansen het met Simeon gaan gesels oor

Ontmoet: DZL

Luister hier na 'n onderhoud met die manne van DZL. Hulle is aan die brand in die Afrikaanse musiekindustrie en is op verskeie trefferlyste met hulle liedjie "Langpad". Hulle het ook ʼn lekker verrassing vir aanhangers met ʼn nuwe program wat Maart afskop op Via. Een van die lede, Andries

Top