Jy is hier
Tuis > Musiek (Page 2)

Simeon Hamman praat musiek

Die talentvolle sanger Simeon Hamman het in Februarie sy jongste enkelsnit Ek los die agterdeur oop uitgereik. Die liedjie vertel hoe verhoudings soms nie uitwerk nie, maar dat daar jy altyd weer die lewe in die oë kan kyk en waardeer. Esté Meyer Jansen het met Simeon gaan gesels oor

Ontmoet: DZL

Luister hier na 'n onderhoud met die manne van DZL. Hulle is aan die brand in die Afrikaanse musiekindustrie en is op verskeie trefferlyste met hulle liedjie "Langpad". Hulle het ook ʼn lekker verrassing vir aanhangers met ʼn nuwe program wat Maart afskop op Via. Een van die lede, Andries

Vir Die Een Wat Geval Het – Len Muller

Gewilde Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe enkelsnit Vir Die Een Wat Geval Het is hierdie week uitgereik. Die lied het vir die jong sanger baie persoonlike betekenis. “Dit is een oggend geskep nadat ek 'n verskriklike droom gehad het. Ek het gedroom dat ek op my eie begrafnis was. Die begrafnisondernemer

Len Muller en Stef Bos sing Sarie Marais

Len Muller se debuut album Doodgewone Avontuur is vroeg in 2015 uitgereik en met liedjies soos “Smag na jou” en “Iets om in te glo” (kykNEt Afri-visie) het hy dadelik die aandag getrek! Hierdie liedjies kan gereeld op radiostasies reg-oor Suid-Afrika gehoor word en pryk ook op van die mees

Top