Jy is hier
Tuis > Iets van alles

Noem My Skollie – Lokprent

Die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word se amptelike lokprent is pas bekendgestel! Kyk die lokprent hier:  (Lokprent Skakel) Suid-Afrikaanse gehore kan uitsien na die vrystelling van Daryne

Vir Altyd laat die harte klop en die rekords spat!

Die nuwe Afrikaanse romantiese avontuurfilm Vir Altyd het meer as net gehore in vervoering gehad tydens sy openingsnaweek – die film het ook die rekords by die loket laat spat met ’n verdienste van R4,727,479.00 en is deur 89 731 mense gekyk. Dit plaas die film amptelik in die voorste posisie vir

Top