Ongelooflike ondersteuning vir die bekroonde Ellen Pakkies-film!

ELLEN, DIE ELLEN PAKKIES STORIE is op Vrydag, 7 September 2018, amptelik vrygestel in plaaslike bioskope en het ongelooflike ondersteuning en terugvoer vanaf die Suid-Afrikaanse publiek en media ontvang! Die skeppers van hierdie aangerypende rolprent is ongelooflik dankbaar vir die suksesvolle openingsnaweek van hierdie langverwagte speelfilm. Die bekroonde prent het R968┬á408 verdien gedurende die openingsnaweek, […]