. . .

Meer oor ons

JouRadio is ’n plaaslike radiostasie van Polokwane in Limpopo. Deur ons programme streef ons na ‘n positiewe gelukkige samelewing wat gebou is op Christelike beginsels. Ons regstreekse uitsendings op FM begin vroeg in 2019. Vir nou kan jy luister na ons toets uitsending deur ons internet stroom.

Maak gerus met ons kontak deur op die “kontak” skakel te kliek.