Op 18 Julie om 18:30 tree die bekende sangeres, dramaturg en aktrise, Amanda Strydom by NG Pietersburg Oos op. Van die bekende liedjies wat sy sing is: Taal van my hart, Pelgrimsgebed, Skielik is jy vry en Rock in my taal. 

Die koste van die kaartjies beloop R130.00 pp en sluit ʼn “Sop en Sjerrie” na afloop van die vertoning in. Kaartjies is beskikbaar by die Kerkkantoor (015 295 8849), asook by Rhodesdriftstraat 9 (Hampton Court Kantoorblok) in Bendor (015 296 0851).

Leave a Reply