Die 9de Mighty Men in die Bosveld konferensie vind plaas op die naweek van 26-28 April op die plaas Snymansdrift, 18km buite Polokwane. Die jaarlikse mannekamp beloof om weereens ‘n groot saamtrek van mans  regoor die land te wees met die jaar se tema “ ‘n jaar van getuienis”. Twee plaaslike sprekers en 2 gas sprekers sluit in Andries Vermeulen en Angus Buchen wat die Sondag se gesinsdiens sal aanbied. Toegang is gratis na die konferensie en begin Vrydag aand 18h00.

Die manne wat kamp kan hulle self al van die Donderdag af inrig. Daar sal ook veskeie kos stalletjies wees wat die manne se honger pyne kan les.

Vir meer inligting skakel gerus vir Hein by 0825534502 of Francois by 0824602540.

Leave a Reply