Gemeente Padstal hierdie Vrydag van 17h00 tot 19h00, Op die hoek van Webster en Betz straat (oorkant Capricorn Hoërskool).

Gemeente Welgelegen-Pietersburg het weer hul 5-7 Padstal hierdie Vrydag (5 April). Rus na die eerste bedrywige week van terug skool toe en verras jou gesin met heerlike aandete en bederfies – Hulle het onder andere ‘n spesiale gesinskombo (2 kerrie en rys en 2 vetkoeke) vir slegs R100.  Kontak die Kerkkantoor (015 295 5464) of WhatsApp jou naam en bestelling na 082 561 3799.

Leave a Reply