Erica Pre-primêreskool – Atletiek & Boeremark dag 9 Maart 2019

Erica Pre-primêreskool is ‘n artikel 21 maatskappy, wat fondsinsamelings hou om hul begroting te laat klop. Op Saterdag 9 Maart 2019 hou  hulle ‘n Atletiek / Boeremark dag ter stawing  van hul skoolfondse. Die funksie behels ‘n pretdraf wat bestaan uit ‘n 5km-10km en 21km padresies waar die gemeenskap ook betrokke gaan wees. Hulle verwag […]