Forces of Nature ’n suksesvolle ballet produksie wat binnekort in Polokwane op die planke is – aangebied deur Allegro Dance Studio

Die doel van die produksie in Polokwane is om die Musina dansers n geleentheid te bied om hul harde werk, passie en liefde vir dans uit te leef op n ander verhoog, en dit te deel met die mense van Polokwane. Hierdie geleentheid word beplan om die dames en dogters van Polokwane– n teater belewenis te gee, wat net te vinde is in Pretoria. Dit is wel n vertoning vir die hele gesin.

In Forces of Nature word vier wonderlike natuurlike verskynsels vertoon van God se skepping. Daar word gedans deur n SNEEU koningkryk, vrolike LENTE bloeisels, weelderige WATER en smeulende VUUR. 

Plek: PHS 

Tyd: 19:00

Drag: Smart

R100 Volwassene

R60 u/18

R150 vir ‘Pre-drinks and snacks’ om 18:00 en Show 19:00

Vir navrae kontak Chanta 0826156251

Leave a Reply