. . .

Erica Pre-primêreskool – Atletiek & Boeremark dag 9 Maart 2019

Erica Pre-primêreskool is ‘n artikel 21 maatskappy, wat fondsinsamelings hou om hul begroting te laat klop. Op Saterdag 9 Maart 2019 hou  hulle ‘n Atletiek / Boeremark dag ter stawing  van hul skoolfondse. Die funksie behels ‘n pretdraf wat bestaan uit ‘n 5km-10km en 21km padresies waar die gemeenskap ook betrokke gaan wees.

Hulle verwag dat daar 800 toeskouers teenwoordig gaan wees.Ouers gaan stalletjies beman waar goedere verkoop gaan word vir ekstra fondse vir die skool.

Die skool benodig nog die volgende borge/skenkings vir die funksie:

  • Kontant donasie R3,000.00 – R5,000.00
  • Borg vir 6 waterpunte @ R2,000.00 per waterpunt 
  • Prysgeld vir die dag R12,000.00 
  • Groente en vrugte
  • Tuisgebak
  • 400 nuwe medaljes @ R6 000.00

 Vir enige verdere navrae kan Juffrou Winette Venter gekontak word. (082 908 5470)

 

Leave a Reply