NG Pietersburg-Oos bied ‘n optrede aan van Pedro Kruger as ‘n fondsinsamelingsprojek hierdie Donderdagaand om 18h30. Pedro gaan ‘n briljante blik gee op wat menswees regtig is, soos gedeel vanaf sy “gunsteling sitplek in die wêreld”: daai een agter die klawers van ‘n klavier. Kom leer ken die kunstenaar agter die gelyknamige treffer TV-reeks. Kaartjies is beskikbaar teen R130 pp, kaas en wyn ingesluit.

Kontak 015 295 8849 of 015 296 0851 vir kaartjies. Kaartjies is ook by die deur beskikbaar.

Leave a Reply