Die groep EON is hierdie Saterdag die 2de Maart in Polokwane te sien by Pavillion

Datum: 2 Maart 2019.

Tyd: 19h00

Venue: The Pavillion.

Kaartjies: www.quicket.co.za (soek EON event) OF by Elzet: 076 148 9303.

NOTA: Daar gaan verskeie Promosies en give-aways wees die aand asook ‘n lekker gin stalletjie.

Meer oor EON: In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer BITTERSOET wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is. Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale. EON se optredes is energiek en luisterryk. Van ou bekende saamsing liedjies tot kraakvars nuwe treffers in die unike EON-styl.

Leave a Reply