‘n Klavierkuier met Pedro – 28 Februarie 2018 – Polokwane

NG Pietersburg-Oos bied ‘n optrede aan van Pedro Kruger as ‘n fondsinsamelingsprojek hierdie Donderdagaand om 18h30. Pedro gaan ‘n briljante blik gee op wat menswees regtig is, soos gedeel vanaf sy “gunsteling sitplek in die wêreld”: daai een agter die klawers van ‘n klavier. Kom leer ken die kunstenaar agter die gelyknamige treffer TV-reeks. Kaartjies […]